Friday 26 April 2024

This blog has now moved back to
andrewcusack.com

Suid-Afrika — ’n kleine bietjie van Hemel.

24 February 2016 10:15 am | Permanent Link | 3 Comments »


Comments
Dave Cooper
28 Feb 2016 10:55 am

Cusack!

Ag, ja … volgens my, die buite trappe van die ou Kaapse geboue altyd so romanties is! Ek kyk in my kopie van die Hans Fransen boek “The Old Buildings of the Cape” maar ek kan nie hierdie geboue vind nie. Vertel! … waar lê hulle?

DvdB
Roermond
Limburg

Andrew Cusack
29 Feb 2016 5:10 pm

Ek vergeet die naam! Dit was ‘n plaas, something-fontein ek dink.

Ek moet dit na te vors en kom terug na jou. Jammer!

Dave Cooper
29 Feb 2016 6:12 pm

En jy kan voorstel vir Suid-Afrika … daar is nog net te veel « fontein-plekkies » in dit lys:

https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_heritage_sites_in_the_Western_Cape_Province,_South_Africa



Leave a comment

Name (required)

Email (required)

Website

Comment